Ek magtig hiermee Durbanville-Bergsig Gemeente om my persoonlike inligting te gebruik vir die doel van hierdie Vrywilliger Databasis. Die inligting word vir interne gebruik gegee en mag nie aan derde partye uitgegee word of vir bemarkingsdoeleindes gebruik word nie.